Wow die akademie het 'n realiteit geword. Damn, my gat af geskrik. Dink dis maar tyd om die haas uit die hoed uit te ruk. Anders gan daar baie onnodige drame wees.
My liefdeslewe is 'n f*kop, teleurstelling, hartseer, wanindrukke, en 'n gat in my wat nie wil weg gan nie. :'(
Het darm wee begin hardloop, vent maar were deur oefen. en dis oor 2 maande wee jockrun, so dis weer tyd om die leker winter lagie af te skud en hot te word.
Ek se oopsie vi die foutjies en power maar vorentoe. Unleash the inner demons en so an.
Mooi bly mense

Alhoewel ek twyfel of iemand hierdie gan lees. Facebook vat die wereld (aka tuks) oor, insane stuff!!!
Groete
Die meester van all Rek